OUDTSHOORN MOEDERGEMEENTE
Liefde Leef
BULLETIN
Sondag, 4 Augustus 2024
SONDAG, 4 Augustus 09:30 Erediens Deuroffers: Gemeentehulpfonds Kategese & Kleuterkerk Tee & koffie na die tyd in Skooltjie |
MAANDAG, 5 Augustus 18:00 Kerkraadsvergadering |
SONDAG, 11 Augustus 09:30 Erediens Deuroffers: Straatwerk GEEN Kategese en Kleuterkerk |
5 tot 11 Augustus
Sluit by ons aan op die Gebedsbediening groep vir die rooster.
Kontak Etienne vir enige navrae
079 039 8563
LIEFDE LEEF – VOLG JOU HART
Noodspens is LEEG!
By die deure is mandjies met opgevoude plastieksakkies. Op elke sakkie is ‘n plakker met produkte. Elke sakkie se produkte is minder as R100. As jy ‘n bydrae wil maak vir die Noodspens, neem asseblief ‘n sakkie of soveel jy wil. Plaas die produkte op die plakker in die sakkie en bring dit die volgende Sondag terug en plaas weer in mandjie by deure. Met hierdie metode probeer ons dit makliker maak om ‘n groter verskeidenheid produkte te verskaf aan die in Nood.
Baie dankie vir u bydrae.
Ons by Liefde Leef waardeer dit opreg.
Verjaarsdae 80 + jr
Baie geluk aan almal wat verjaar ...
Vrede en vreugde word jou toegewens....
06/08 Anna Cronje
06/08 Hansie Grundlingh
10/08 Hennie Jansen
GEMEENTE WHATSAPP GROEP
Let wel dat binne die volgende paar weke die gemeente se Whatsappgroep aangepas gaan word en lidmate ingedeel gaan word volgens die wyk waar hul woon.
Onthou asb dat Whatsapp ons gemeente se amptelike kommunikasiekanaal is.As jy lidmaat is, moet jy op die groep wees!
Spesiale reëling sal getref
word vir lidmate wat geen
toegang tot whatsapp het nie.
7 SEPTEMBER 2024
Lidmate is welkom om die volgende vir ons Wilde Karoo projek saam te bring Kerk toe, op die volgende Sondae:
ATTESTATE ONTVANG
Ons verwelkom graag die volgende lidmate. Ons vertrou dat julle gelukkig hier sal wees en gou nuwe vriende maak!
Kontak ons:
Leraar - Albé Theunissen
082 928 3551 albe@moeder.co.za
Skriba - Elzanne Kruger
044 272 3130 | 062 969 8718
skriba@moeder.co.za
Koster - Jan Engels
082 770 9995
Erediens uitsendings en opnames
www.facebook.com/oudmoeder/live
www.youtube.com/@oudmoeder
BANKBESONDERHEDE
NG Moedergemeente
FNB rek: 6303 8755 352
Takkode: 210 554