OUDTSHOORN MOEDERGEMEENTE

Liefde Leef

Paper Plane

BULLETIN

Sondag, 18 Augustus 2024

SONDAG, 18 Augustus

09:30 Nagmaaldiens

Deuroffers: BADISA

Kategese & Kleuterkerk

Tee & koffie na die tyd in Skooltjie

Verjaarsdae 80 + jr

Baie geluk aan almal wat verjaar ...

Vrede en vreugde word jou toegewens....


21/08 Juliana de Ridder

21/08 Dries Swanepoel

24/08 Hannes vd Merwe


happy birthday with balloons

LIEFDE LEEF – VOLG JOU HART



Noodspens is LEEG!


By die deure is mandjies met ​opgevoude plastieksakkies. Op elke ​sakkie is ‘n plakker met produkte. ​Elke sakkie se produkte is minder as ​R100. As jy ‘n bydrae wil maak vir die ​Noodspens, neem asseblief ‘n sakkie ​of soveel jy wil. Plaas die produkte ​op die plakker in die sakkie en bring ​dit die volgende Sondag terug en ​plaas weer in mandjie by deure. Met ​hierdie metode probeer ons dit ​makliker maak om ‘n groter ​verskeidenheid produkte te verskaf ​aan die in Nood.

Baie dankie vir u bydrae.

Ons by Liefde Leef waardeer dit ​opreg.

Red Heart Cutout

VERLANG BESOEK?

Indien jy weet van iemand (of jyself) wat siek, in die hospitaal of dalk vir enige ander rede 'n besoek van die dominee verlang, kontak

ds Albé by 082 928 3561

STILDIAKENBLIKKIES

Daar is weer Stildiakenblikkies by die ​deure beskikbaar, neem asb.

Dit is ‘n deurlopende projek. U kan dit ​by die Kerkkantoor of die Kerk ingee ​wanneer dit vol is.

Dankie vir u wonderlike ​ondersteuning met hierdie projek.

GEMEENTE WHATSAPP GROEP

Let wel dat binne die volgende paar ​weke die gemeente se ​Whatsappgroep aangepas gaan ​word en lidmate ingedeel gaan word ​volgens die wyk waar hul woon.

Onthou asb dat Whatsapp ons ​gemeente se amptelike ​kommunikasiekanaal is.As jy lidmaat ​is, moet jy op die groep wees!

Spesiale reëling sal getref

word vir lidmate wat geen

toegang tot whatsapp het nie.

phone green colored icon

Kontak ons:

Leraar - Albé Theunissen

082 928 3551 albe@moeder.co.za

Skriba - Elzanne Kruger

044 272 3130 | 062 969 8718

skriba@moeder.co.za

Koster - Jan Engels

082 770 9995


7 SEPTEMBER 2024



Voorbidding

Ons bid vir lidmate wat siek, in die hospitaal of siekeboë is, asook diegene wat aansterk of moet gaan vir toetse of operasies.

28 Nov - 4 DES4

Die beste manier om jou skoolloopbaan af ​te sluit. Goeie vriende, goeie tye!

www.moeder.co.za/1405-2/


Erediens uitsendings en opnames

www.facebook.com/oudmoeder/live

www.youtube.com/@oudmoeder

BANKBESONDERHEDE

NG Moedergemeente

FNB rek: 6303 8755 352

Takkode: 210 554