OUDTSHOORN MOEDERGEMEENTE

Liefde Leef

Paper Plane

BULLETIN

Sondag, 14 Julie 2024

SONDAG, 14 JULIE

09:30 Erediens

Deuroffers: Moslembediening

Kategese & Kleuterkerk

Tee na die tyd in Skooltjie

MAANDAG, 15 JULIE

18:00 Gemeentebediening

DINSDAG, 16 JULIE

17:30 Liefde Leef

SONDAG, 21 JULIE

09:30 Kinderdiens

KINDERDANKOFFERS

Deuroffers: Gemeentejeug

Kategese en Kleuterkerk

Verjaarsdae 80 + jr

Baie geluk aan almal wat verjaar ...

Vrede en vreugde word jou toegewens....


15/07 Anna van der Bank

18/07 Ida Botes


happy birthday with balloons

LIEFDE LEEF – VOLG JOU HART


By die deure is mandjies met ​opgevoude plastieksakkies. Op elke ​sakkie is ‘n plakker met produkte. ​Elke sakkie se produkte is minder as ​R100. As jy ‘n bydrae wil maak vir die ​Noodspens, neem asseblief ‘n ​sakkie of soveel jy wil. Plaas die ​produkte op die plakker in die ​sakkie en bring dit die volgende ​Sondag terug en plaas weer in ​mandjie by deure. Met hierdie ​metode probeer ons dit makliker ​maak om ‘n groter verskeidenheid ​produkte te verskaf aan die in Nood.

Baie dankie vir u bydrae.

Ons by Liefde Leef waardeer dit ​opreg.

Red Heart Cutout

STILDIAKENBLIKKIES

Daar is weer Stildiakenblikkies by die ​deure beskikbaar, neem asb.

Dit is ‘n deurlopende projek. U kan dit by ​die Kerkkantoor of die Kerk ingee ​wanneer dit vol is.

Dankie vir u wonderlike ondersteuning ​met hierdie projek.

ATTESTATE ONTVANG

Ons verwelkom graag die volgende lidmate by Moedergemeente. Ons ​vertrou dat julle gelukkig hier sal wees en gou nuwe vriende maak!

  • Martin & Lindi Bekker (Oudtshoorn-Suid)
  • Faans & Juliana de Ridder (Oudtshoorn-Suid)
  • Martie du Plessis (Groot-Brakrivier)
  • Ignatius Jonker (Oudtshoorn-Suid)
  • Elma Mienie (Wierdapark-Suid)
  • Dina Olivier (Humansdorp)
  • Rosemarie Pozyn (Karatara)
  • Danie, Mulna, Aldo & Zilke van Niekerk (Boshof)

NUWE INTREKKERS & BESOEKERS

Baie welkom in vanoggend se erediens! Ons wil jou graag nooi om as ​lidmaat by ons wonderlike familie in te skakel!

Indien jy meer inligting of 'n besoek verlang, vul asseblief die "Nuwe ​intrekker" kaartjie in (beskikbaar by die hoofdeur), en gooi dit in die ​dankofferbordjie. Ons volg so gou as moontlik op.

VERLANG BESOEK?

Indien jy weet van iemand (of jyself) wat siek, in die hospitaal of dalk vir enige ander rede 'n besoek van die dominee verlang, kontak

ds Albé by 082 928 3561

Kontak ons:

Leraar - Albé Theunissen

082 928 3551 ​albe@moeder.co.za

Skriba - Elzanne Kruger

044 272 3130 | 062 969 8718

skriba@moeder.co.za

Koster - Jan Engels

082 770 9995

4 - 11 DESEMBER 2024

Die beste manier om jou skoolloopbaan af ​te sluit. Goeie vriende, goeie tye!

www.moeder.co.za/1405-2/


Erediens uitsendings en opnames

www.facebook.com/oudmoeder/live

www.youtube.com/@oudmoeder

BANKBESONDERHEDE

NG Moedergemeente

FNB rek: 6303 8755 352

Takkode: 210 554